-
Volle Evangelie Kerk
Christiana Gemeente
Welkom

Welkom by Vollies Christiana, waar vriende familie word.
Kuier saam met ons en kontak ons asb as ons met iets kan bystand gee.
Pastore Dirk en Marinda Verster saam met hul kinders Elenee en Jandrè Verster.
Diens tye -
Sondae 9:30 & Opleiding 16:00
Sondagskool Sondae oggende 8:30 - 9:15
Woensdae 9:30 Vroubiduur (Kerkstr 66 Christiana)
Woensdae 18:30 Omgee groep en Opleiding
Vrydae 18:00 Jeug
Missie en Visie
Missie
That I may know Him, and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being made conformable unto His death. Philippians 3:10
Visie
Knowing Jesus and making Jesus known.
Toekomstige Projekte
-
Herstel/Herbou Doop Bad
-
Nuwe heining / mure rondom terrein
-
Opknapping van kombuis
-
Verf van kompleks
-
Barmhartigheid
Kinderkerk
Ons is geroep om Jesus se lig uit te straal!
Laat julle lig so skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werkekan sien en julle vader wat in die hemel is, verheerlik.
Matt: 5:16
Wanner: Elke Sondag tydens die 9:30 diens

Jeug
Jeugaksie van die Volle Evangelie Kerk van God in S.A.Geleë te Christiana
GiGZ is ‘n akroniem wat die volgende beteken:
God in Gen Z’s (Kan in beide Afrikaans en Engels gelees word!) Die jongmense het self die naam uitgedink na aanleiding van ‘n Bybelvers, wat vir ons baie betekenis het : II Kor. 5:21
Wanner: Elke Vrydag om 18:00 uur

















